
Sarel Strydom
xx xx, xxxx - xx xx, xxxx
Sarel Johannes Strydom, seun van Cristine en Francois Strydom, Broer van oom Boet, Tannie Cristine, Tannie Truia en Tannie Martie. Was getroud met Ina Strydom, Vader van Mariè, Ernst en Sarel. In diens van die Polisie tot 1991.
Condolences
Fritz Rost
Rus in vrede yster generaal. Ons meegevoel Ernst. Sterkte. Fritz
Johan Ferreira (lt.genl)
Ernst en familie, Ons groet vir oulaas 'n groot generaal vir oulaas met 'n "Presenteer Geweer - Generale Saluut! wat diep spore in die Suid-Afrikaanse Polisie en na sy uittrede in die Generaalsklub gelaat het.. Ons gun hom die rus.
Ewald Groenewald
Innigste simpatie en medelye aan die familie. Mag u deur die troos van die Liewe Vader gedra word deur hierdie moeilike tyd. Griete.