Some unspecified error has occurred.

Louis Bierman

July 7, 1955 - May 27, 2021

Louis Bierman - Dearest husband, father, grandfather, friend and colleague.

More... Less...

  • Memories Memories
    One moment please, your post is being saved...
  • Image Image
    To attach an image drag & drop it here or
    One moment please, your post is being saved...
  • Video Video
    Upload a video on YouTube and paste the code here:
    One moment please, your post is being saved...
  • Condolences Condolences
  • Condolences Condolences
    One moment please, your post is being saved...

Filter: Show all labels

Louise Fourie 2021-06-01 23:05:04 wrote:

Op die plaas...my pa Dr. Louis kom vir n vinnige besoek, Tanya en ek is dadelik om die huis na die voere toe om molasse te proe of in die hoop mielies rond te gly. Dan hoor ons Oom Louis se roep oor die geraas van masjiene dat my pa wil ry, so n vinnige saterdag oggend kuier verby. Na al die jare bly dit my by. Oom Louis wat in die aande altyd alleen uitgegaan het om die honde kos te gee en uit te laat vir die nag. Ons bid dat God jul familie sal krag en rustigheid gee en dat jul kan weet Oom Louis Bierman het DIEP spore getrap in baie mense se lewens! My ouers Louis en Mispa stuur ook krag en gebede van Balfour af. Baie sterkte en liefde! Louise van Jaarsveld

Louise Fourie 2021-06-01 23:05:04 wrote: Op die plaas...my pa Dr. Louis kom vir n vinnige besoek, Tanya en ek is dadelik om die huis na die voere toe om molasse te proe of in die hoop mielies rond te gly. Dan hoor ons Oom Louis se roep oor die geraas van masjiene dat my pa wil ry, so n vinnige saterdag oggend kuier verby. Na al die jare bly dit my by. Oom Louis wat in die aande altyd alleen uitgegaan het om die honde kos te gee en uit te laat vir die nag. Ons bid dat God jul familie sal krag en rustigheid gee en dat jul kan weet Oom Louis Bierman het DIEP spore getrap in baie mense se lewens! My ouers Louis en Mispa stuur ook krag en gebede van Balfour af. Baie sterkte en liefde! Louise van Jaarsveld

Comments (0)

  • No comments.