
Leon Jacobus Nel
xx xx, xxxx - xx xx, xxxx
Leon Nel, Vaatjie, D9, Eggenoot, Pa, Oupa, Eersgeborene en Ouboet. Jou weggaan was so skielik. Jy was ons steunpilaar. Mag jy in vrede rus.
Condoleances
Johan Dempers
Alhoewel ek vir n kort tyd saam met Leon gewerk het, was hy n opregte mens. Hy was n kundige op sy vakgebied en n familiemens. Alle sterkte aan die familie van Leon deur die moeilike tyd.