23-06 2021 13:32
wrote:
Oom Fred en Elna sal altyd ‘n deel van my familie wees. As mens hom sien het hy altyd ‘n sprankel in die oog gekry , groot geglimlag en met entusiasme gesels - asof die feit dat hy jou raak geloop het die hoogtepunt van sy dag was. Hy het almal met soveel respek hanteer, gee nie om wie jy was of watse professie jy gehad het nie.
Ek was baie lief vir oom Fred en dankbaar vir sy invloed op my en my familie se lewens.
(Ek is ook dankbaar dat hy Elna in ons lewens gebring het. Vir haar bly ons baie lief!)