Some unspecified error has occurred.

Fred Wypkema

July 6, 1929 - June 8, 2021

Fred Wykema, eggenoot, familielid, vriend, kollega, entrepreneur en mentor het gedurende sy lang en kleurryke lewe talle mense se lewens aangeraak en laat 'n groot leemte in menige lewens. Hy was 'n baie spesiale mens!

More... Less...

  • Memories Memories
    One moment please, your post is being saved...
  • Image Image
    To attach an image drag & drop it here or
    One moment please, your post is being saved...
  • Video Video
    Upload a video on YouTube and paste the code here:
    One moment please, your post is being saved...
  • Condolences Condolences
  • Condolences Condolences
    One moment please, your post is being saved...

Filter: Show all labels

Louiza De Klerk 2021-06-21 09:01:22 wrote:

nms Willie du Pisanie Ek het Meneer Wypkema Oktober 1998 ontmoet. Iets wat op aarde nie vergaan nie is "herinneringe". Dit bly vir altyd. Die tye saam met hom wanneer hy die ander Maatskapye besoek het soos Bronkhorstspruit, Witbank en Brits bly by my. Sy onuitputlike kennis van werksmetodes was 'n voorbeeld en ek pas dit nog steeds toe. Netheid en deeglike werk was vir hom 'n groot vereiste by North Park winkelsentrum, boupersele en by sy fabrieke en werkswinkels. Wanneer ek iets by sy huis moes gaan doen en hom dan besoek. Sy glimlag sal ek nooit vergeet nie. Tot op die laaste keer wat ek hom gesien het, was hy nog steeds 'n baie netjiese man. Dit as gevolg van Mev Wypkema wat te alle tye, dag- en nag hom versorg het.

Louiza De Klerk 2021-06-21 09:01:22 wrote: nms Willie du Pisanie Ek het Meneer Wypkema Oktober 1998 ontmoet. Iets wat op aarde nie vergaan nie is "herinneringe". Dit bly vir altyd. Die tye saam met hom wanneer hy die ander Maatskapye besoek het soos Bronkhorstspruit, Witbank en Brits bly by my. Sy onuitputlike kennis van werksmetodes was 'n voorbeeld en ek pas dit nog steeds toe. Netheid en deeglike werk was vir hom 'n groot vereiste by North Park winkelsentrum, boupersele en by sy fabrieke en werkswinkels. Wanneer ek iets by sy huis moes gaan doen en hom dan besoek. Sy glimlag sal ek nooit vergeet nie. Tot op die laaste keer wat ek hom gesien het, was hy nog steeds 'n baie netjiese man. Dit as gevolg van Mev Wypkema wat te alle tye, dag- en nag hom versorg het.

Comments (0)

  • No comments.