Some unspecified error has occurred.

Fred Wypkema

July 6, 1929 - June 8, 2021

Fred Wykema, eggenoot, familielid, vriend, kollega, entrepreneur en mentor het gedurende sy lang en kleurryke lewe talle mense se lewens aangeraak en laat 'n groot leemte in menige lewens. Hy was 'n baie spesiale mens!

More... Less...

  • Memories Memories
    One moment please, your post is being saved...
  • Image Image
    To attach an image drag & drop it here or
    One moment please, your post is being saved...
  • Video Video
    Upload a video on YouTube and paste the code here:
    One moment please, your post is being saved...
  • Condolences Condolences
  • Condolences Condolences
    One moment please, your post is being saved...

Filter: Show all labels

Frik Knoetze 2021-06-19 13:11:55 wrote:

Ek Het Fred in 1999 ontmoet toe ek as vlieënier by die maatskappy aangesluit het. Ek sal noooit vergeet dat hy my aan die begin van ons werksverhouding Mr Knoetze genoem het nie!! Asof ek iemand was. Na my eerste landing in die PC 12 het hy egter na my oorgestap en gesê noem my asb Fred, mag ek jou maar Frik noem? Dit is hoe nederig hy was. Sy sêgoed is wel bekend en gebruik ek nog steeds baie daarvan: " dit is half onlekker het hy altyd gesê". Of " mense ons moet nou hande vat sodat ons volgende jaar nog beter as 'n organisasie kan groei". Verder sal ek altyd onthou hoe ons op die boot gesit het met aandete en hy in die spieël agter my die hope mense wat eintlik agter hop gesit het gesien het en tot ons almal se vermaak gesê het: " sjoe daar sit nog baie mense, die eetsaal is baie groot" Natuurlik het ons uitgebars van die lag en het hy met sy verleë laggie ons herhinner dat hy ook maar mens was!! Of toe hy in Isreal vir die wag by immigrasie gesê het hy het 'n geweer, maar dit is by die huis. Dit het ons twee ure vertraag terwyl hy ondervra is!! Fred, 'n groot Seder het in Waterkloof geval en ons gaan jou geweldig mis!! Jy was vir so baie mense hulle middelpunt!! Lekker rus ou grootte!!!! Frik

Frik Knoetze 2021-06-19 13:11:55 wrote: Ek Het Fred in 1999 ontmoet toe ek as vlieënier by die maatskappy aangesluit het. Ek sal noooit vergeet dat hy my aan die begin van ons werksverhouding Mr Knoetze genoem het nie!! Asof ek iemand was. Na my eerste landing in die PC 12 het hy egter na my oorgestap en gesê noem my asb Fred, mag ek jou maar Frik noem? Dit is hoe nederig hy was. Sy sêgoed is wel bekend en gebruik ek nog steeds baie daarvan: " dit is half onlekker het hy altyd gesê". Of " mense ons moet nou hande vat sodat ons volgende jaar nog beter as 'n organisasie kan groei". Verder sal ek altyd onthou hoe ons op die boot gesit het met aandete en hy in die spieël agter my die hope mense wat eintlik agter hop gesit het gesien het en tot ons almal se vermaak gesê het: " sjoe daar sit nog baie mense, die eetsaal is baie groot" Natuurlik het ons uitgebars van die lag en het hy met sy verleë laggie ons herhinner dat hy ook maar mens was!! Of toe hy in Isreal vir die wag by immigrasie gesê het hy het 'n geweer, maar dit is by die huis. Dit het ons twee ure vertraag terwyl hy ondervra is!! Fred, 'n groot Seder het in Waterkloof geval en ons gaan jou geweldig mis!! Jy was vir so baie mense hulle middelpunt!! Lekker rus ou grootte!!!! Frik

Comments (0)

  • No comments.