Ben Truter
14-06 2021 13:48
wrote:
Dankie vir die fotos. So goed om te sien Fred was ook 'n klein seuntje.
Ek het nog altyd gedink Fred was net 'n besigheidsman. Nie altyd 'n maklige man om voor te werk nie, maar as jy Fred Wypkema agter jou gehad het was jy verseker hy sal die pad deurgans met jou stap.
Ek het altyd gesê my eie Pa het my groot gemaak maar Fred het my KLAAR gemaak.
Dankie Fred vir wat jy vir my beteken het. Ek gaan jou baie mis!