SOME OF OUR BEST LIVING IS DONE BY THOSE WE LEAVE BEHIND.
Daar is twee dinge wat in besonder vir my uitstaan oor Fred en dit is dat hy nooit gekla het nie. Wat ook al die omstandighede, wanneer iemand hom gevra het "Hoe gaan dit" het hy altyd met 'n groot glimlag geantwoord "ALTYD GOED". Voorts het hy nooit probleme gehad nie. Elke terugslag, struikelblok of hindernis was vir hom 'n nuwe uitdaging wat hy met entosiasme en oorgawe aangepak het en meestal oorwin het.