Beste Hattie en Jan
My innige meegevoel met julle ontsaglike verlies. Baie stekte aan julle, julle gesinne, die groter familie en vriende in hierdie routydperk. Mag julle ‘n geseënde tyd beleef met hartseer maar ook vreugde vir die mens wat sy was en haar ongelooflike nalatenskap.
Sy laat ‘n leemte maar sy laat ook monumente in haar kinders, vriende, studente en kollegas in wie sy belê het op soveel verskillende maniere en in wie haar waardes en wysheid neerslag gevind het.
Ek sal haar mis.