10-10 2019 15:15
wrote:
My diepe meegevoel met Deon se familie vir hierdie groot verlies van n geliefde. Hy was n vriend en kollega wat geinspireer het met sy passie vir ons vakwetenskap, bedryfsielkunde. Ons het dikwels saamgewerk met die supervisie van internsielkundiges en hy laat n groot leemte in hierdie spasie.
Rus in vrede !
Andre