Some unspecified error has occurred.

Fred Wypkema

July 6, 1929 - June 8, 2021

Fred Wykema, eggenoot, familielid, vriend, kollega, entrepreneur en mentor het gedurende sy lang en kleurryke lewe talle mense se lewens aangeraak en laat 'n groot leemte in menige lewens. Hy was 'n baie spesiale mens!

More... Less...

  • Memories Memories
    One moment please, your post is being saved...
  • Image Image
    To attach an image drag & drop it here or
    One moment please, your post is being saved...
  • Video Video
    Upload a video on YouTube and paste the code here:
    One moment please, your post is being saved...
  • Condolences Condolences
  • Condolences Condolences
    One moment please, your post is being saved...

Filter: Show all labels

Piet le Grange 2021-06-24 13:11:15 wrote:

Ek het die voorreg gehad om Fred te kon ken sedert 1996, wat ook die jaar was wat ek by Hydro Holdings aangestel. Ben het Stellenbosch toe getrek en my die gellentheid gegee om baie nou saammet Fred en Elna te wek vir n goeie 10 jaar. Ek kan met eerlikheid se in my lewe sal daar nie weer n man soos Fred Wypkema wees nie. Wie anders bedank as n dosent en begin huise resotreer met niks finansiele "backing" nie. vanaf daai nederige begin het Fred n Privaat groep opgebou wat dermilfoene rande werd is. Wie anders behalwe Fred bou n hospitaal groep (Hydro Med) op en verkoop dit aan Medi Clinic wat vir baie jare Mede Clinic se grootste oorname was. Fred sou dan ook saammet Oubaas Anton Rupert op die hoof raad van Medi Clinic dien. AS sake man en onderhandellaar was hy enig in sy soort. Sake transaksies wat skeefgeloop het het nie onder gekry. Na 2 dae van seer wees het hy my altyd gevr, ' nou gaan ons dit opmaak" en dan het hy dit opgemaak. Dit wat ek vandag weet van die sake wereld het ek alles by Fred geleer. Ek sal jou ewig dankbaar wees daarvoor. Dit was n voorreg om saammet jou n langpad te kon loop. Ek wil vandag ook iets oor Fred die mens buite werksverband of besigheid se. As jy die voorreg gehad het om saammet hom sosiaal te kon verkeer, wat ons heelwat gedoen, het sy in PTE of die Kaap, 'n groter gasheer kon jy nie kry nie. As sy junior was ek nie eens toegelaat om my drankie in te gooi. Hy was voorwaar seker een van die gelantste gashere wat ken. Fred jy was fenominaal, nie net ons nie, maar die wereld sal jou mis. Dankie Elna vir 30 jaar wart jy sy regterhand, vriend, eggenoot en wedehelf was. RIV Fred jy verdien dit.

Piet le Grange 2021-06-24 13:11:15 wrote: Ek het die voorreg gehad om Fred te kon ken sedert 1996, wat ook die jaar was wat ek by Hydro Holdings aangestel. Ben het Stellenbosch toe getrek en my die gellentheid gegee om baie nou saammet Fred en Elna te wek vir n goeie 10 jaar. Ek kan met eerlikheid se in my lewe sal daar nie weer n man soos Fred Wypkema wees nie. Wie anders bedank as n dosent en begin huise resotreer met niks finansiele "backing" nie. vanaf daai nederige begin het Fred n Privaat groep opgebou wat dermilfoene rande werd is. Wie anders behalwe Fred bou n hospitaal groep (Hydro Med) op en verkoop dit aan Medi Clinic wat vir baie jare Mede Clinic se grootste oorname was. Fred sou dan ook saammet Oubaas Anton Rupert op die hoof raad van Medi Clinic dien. AS sake man en onderhandellaar was hy enig in sy soort. Sake transaksies wat skeefgeloop het het nie onder gekry. Na 2 dae van seer wees het hy my altyd gevr, ' nou gaan ons dit opmaak" en dan het hy dit opgemaak. Dit wat ek vandag weet van die sake wereld het ek alles by Fred geleer. Ek sal jou ewig dankbaar wees daarvoor. Dit was n voorreg om saammet jou n langpad te kon loop. Ek wil vandag ook iets oor Fred die mens buite werksverband of besigheid se. As jy die voorreg gehad het om saammet hom sosiaal te kon verkeer, wat ons heelwat gedoen, het sy in PTE of die Kaap, 'n groter gasheer kon jy nie kry nie. As sy junior was ek nie eens toegelaat om my drankie in te gooi. Hy was voorwaar seker een van die gelantste gashere wat ken. Fred jy was fenominaal, nie net ons nie, maar die wereld sal jou mis. Dankie Elna vir 30 jaar wart jy sy regterhand, vriend, eggenoot en wedehelf was. RIV Fred jy verdien dit.

Comments (1)

  • Ben Truter Anonymous user 30-06 2021 11:48

    Piet is reg. Vir Fred was daar nie so iets soos 'n verkeerde besluit nie. As die besluit nie gewees het soos wat Fred gedink het dit sou wees nie, dan het hy net soveel harder gewerk om die "verkeerde" besluit, 'n regie besluit te maak.

  • No comments.