Ek het die voorreg gehad om hom vir nege jaar te ken. Wat ek sal onthou, is dat hy altyd vriendelik en baie netjies geklee was.
Sy lessenaar, elke ding het sy plek gehad. Niks het rondgelê
Ek onthou die kere wat hy van sy werkswinkel af gekom het, gewoonlik na middagete, dan moes ek gou-gou al die oliekolle op sy langmouhemp skoonmaak anders, sy woorde: “anders kry ek pakslae vanaand”
Die kere wat ek vir Elna moes instaan om vir hom sy tee en vrugte te gee, was hy altyd dankbaar. Altyd gesê, baie dankie, dit lyk lekker!
Hy het ook altyd gegroet met die volgende woorde: Beste wense!
Elna, ek glo en weet dat dit nie altyd maklik was nie, maar jy het hom ondersteun, bygestaan en versorg tot en met die laaste!
Sterkte vorentoe!