Some unspecified error has occurred.

Fred Wypkema

July 6, 1929 - June 8, 2021

Fred Wykema, eggenoot, familielid, vriend, kollega, entrepreneur en mentor het gedurende sy lang en kleurryke lewe talle mense se lewens aangeraak en laat 'n groot leemte in menige lewens. Hy was 'n baie spesiale mens!

More... Less...

  • Memories Memories
    One moment please, your post is being saved...
  • Image Image
    To attach an image drag & drop it here or
    One moment please, your post is being saved...
  • Video Video
    Upload a video on YouTube and paste the code here:
    One moment please, your post is being saved...
  • Condolences Condolences
  • Condolences Condolences
    One moment please, your post is being saved...

Filter: Show all labels

Danie Coetzee 2021-06-14 12:02:48 wrote:

Oom Fred was n baie , baie spesiale persoon. Ek het oneindig baie by hom geleer en ek het die Koffie in die oggend baie saam met hom geniet as hy by my kom sit en sommer net gesels het. So plat op die aarde en altyd vriendelik. Rus sag oom Fred. Jy was my grootste mentor.

Danie Coetzee 2021-06-14 12:02:48 wrote: Oom Fred was n baie , baie spesiale persoon. Ek het oneindig baie by hom geleer en ek het die Koffie in die oggend baie saam met hom geniet as hy by my kom sit en sommer net gesels het. So plat op die aarde en altyd vriendelik. Rus sag oom Fred. Jy was my grootste mentor.

Comments (0)

  • No comments.