30-06 2020 08:36
wrote:
My innige simpatie aan almal wie vir Este lief was en naby haar was. Sy het 'n groot rol gespeel in menige mense se lewens, nie net in die werksomgewing nie, maar op persoonlike vlak en sy het ook wêreldwyd 'n impak gehad. Ek het as jong direkteur saam met Este begin werk - daar was net twee navorsingsdirekteure in Gesondheidswetenskappe op daardie tyd. Sy het vir my waardevolle lesse geleer en ek het getap uit haar bron van kennis en ervaring. Die belangrikste les wat sy my geleer het is "n Navorser word gebore. Jy kan nie van iemand wat nie daardie passie het, 'n Navorser maak nie" Elke dag van my lewe onthou ek hierdie woorde en spandeer my energie op die gebore navorsers. Haar plekkie is leeg!