29-06 2020 09:56
wrote:
My innige medelye aan die familie van Prof Este. Sy was so 'n spesiale persoon met soveel uitmuntende kwaliteite. Ek het vir haar net die hoogste agting gehad. Sy het my altyd so geinspireer, nie net met haar bekwaamhede nie, maar ook hoe sy mens kon motiveer. Mag sy sag rus by haar Hemelse Vader.