Ben Truter
14-06 2021 13:59
wrote:
Met die bou van die Hydromed Welkom hoe ek en Fred elke week 16.00 vanaf Barclay Square gery het om die Dokters te gaan spreek en weer terug Pretoria toe dieselfde aand om so 01.00 terug by die huis te wees .Ek sal nie die stoppe by die Pitstop op Kroonstad vergeet met ons terugkeer vir 'n Burger en 'n Pink Milkshake nie. Spesiaal.
Amper vergeet ek die volgende ogend 7.00 moes ek rapporteer vir 'n koffie in Fred se kantoor. Baie keer was dit vir my wiskunde les.....