01-07 2020 13:15
wrote:
Sterkte aan julle, Hattie, Lawrie, Jan en Anzelle en kinders. Ons het soveel van Esté geleer van wetenskap, maar ook in besonder hoe sy haar siekte aanvaar en hanteer het sonder om ooit te kla. Mag julle troos vind in al die mooi herinneringe. Julle bly in ons gebede.