30-06 2020 08:30
wrote:
My innige meegevoel aan die familie van Porf Este. Haar liefde vir julle het sy geen geheim van gemaak nie. Mag die Here julle troos in hierdie hartseer tyd en mag haar mooi herinneringe julle dra in die verlange.