17-02 2021 05:41
wrote:
Liewe Nini, jou en Craig se troue sal altyd deel van my herinneringe bly - die olifant wat gedurende die diens kom hallo sê het! Craig wat my in ‘n baie moeilike tyd uitgehelp het deur my VW Beatle oor te koop (al was die Beatle nie eintlik ‘viable’ nie!) - hy het ‘n goeie hart gehad. My liefste sus, ek vier die lewe van ‘n sagte, maar sterk man saam met jou! Baie liefde, Elaine xxx